Die koördinate van die hemel asseblief!
geloof hoop liefde Jesus, my verlosser die kortste roete geprogrammeer Liked it? Share it please …
geloof hoop liefde Jesus, my verlosser die kortste roete geprogrammeer Liked it? Share it please …
Toe ek my tesourus van Afrikaans oopmaak val daar n handvol gemufde woorde uit blitsvinnig gryp ek hulle voordat hul verlore gaan gemufte woorde is soos ou rooiwyn dit vat jou woordlangs (Die nuwe Tesourus van Afrikaans is nou by CNA R340 Dit sal jou soveel meer woorde gee , meer gedigte , meer plesier …
Tot hoog bo vat waar jy die groot visse in die groen waters kan sien waar jy die prison eiland kan sien en daardie smart ervaar waar Clifton se strande die kaalgatter lok waar die groot platberg troon waar die kopter die pyp se rook warrel Liked it? Share it please …