Die swaarte krag van die aarde keer dat ons ‘n engel word
Ons is te swaar gelaai met pakkies pakkies sigarette pakkies toiletrolle pakkies geskenke pakkies vol goedere hande vol biere hande vol pistole hande vol kos om te vreet gedagtes vol vuil gedagtes vol selfsug gedagtes vol wraak maak oop jou hande drop jou pakkies laat die wind deur jou gedagtes waai jy word verlos van …
Ek het jou weer gesien , my hart het gesĂȘ..
ek het jou nog lief maar my vlerke is te kort om oor die kloof te vlieg Liked it? Share it please …
Dankie dat ek my binnekamer met jou kan deelen al my …
bang vir jou kan vertel ek snik jy druk n man mag mos maar huil veilig teen jou sagbors ruk my lyf en was my traan Liked it? Share it please …
My liefste vriendin dit is vir my n groot voorreg om jou so te ervaar as mens en nogal meer omdat jy vrou is , man se maat…..
Mag jy eendag die maat kry wat vir jou aan die lang riet gaan hang en n minnelid sing wat jou vlerkies gaan laat bewe en jou ooglede gaan laat fladder en jou bene lam gaan maak hy sal vir jou n huis bou aan die langste wilgertak moenie tyd mors en die ruite breek …