Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: January 2011

3536….Crash – Crash

3536….Crash – Crash

January 2, 2011

Bmw en Kia Lê ineengevleg die paringsnood was te groot met die laaste ruk spuit hy sy petrol oor haar vuurwarm hot   box Liked it? Share it please …

3535….Woes is ons woes

3535….Woes is ons woes

January 1, 2011

Ons was almal woordwees gewees  baba woesies kleuters het met abc gespeel bliksem moer en donner gebesig klaptong ons taal geleer ken maar nou kan al wat kan dink hul kan woes woes wees met ons taal Kaal was ons eers gewees Liked it? Share it please …

3534….Plekkie in my hart

3534….Plekkie in my hart

January 1, 2011

Ek is so besig om meisies te verlei ek kan vir jou n plekkie op die drumpel gee wanneer ek klaar is met die show kan ek jou go Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
© 2025 Berg Gedigte