Sy staan en droom
sy weet sy is enig haar grootkyk oog pas netjies tussen haar ore 'n seksie warm neus en effe te groot tande voltooi die prentjie nogtans is sy gewild onder die manlike geslag sy is kruisrasvers gekies om kampioen te word sy weet nog nie dat sy 8 kallers in 8 jaar gaan he nie …
Die palmboom se blare wieg
in die wind gebuig soos 'n sambreel die bloekomboom se bos aan repe geskeur die nuwe bos glimlag alreeds 'n nuwe dag kom die wind speel deur my yl hare ruk my wenkbroue deurmekaar die koue winterwind ruk ruk aan my siel die rimpel op die dam storm op my af ek staan op en …
Die koue winterwind gryp die gifkombers
en gooi dit oor die pad die knars van staal kom aangesweef die koue winterwind is genadeloos Liked it? Share it please …