My Valentyn….Jy het my wakker gemaak..!
Ek besef nou hoe honger ek is en hoop dat nie net jy op die spyskaart is nie Liked it? Share it please …
In die oog van die storm ….Vir Johan Steyn
Staan ek alleen terwyl die heelal my omsirkel die muskiet glimlag. Die padda kwaak die valk duik . die vink kwetter die vink kwetter . die valk duik die padda kwaak . net die padda het …. ongekwes staan ek alleen en wonder waarom die maan om die aarde draai mars om die son draai …
Wees kieskeurig met jou laaste pyl
Gebruik jou verkyk beskou jou prooi deeglik as die alreeds te veel gekwes was skuif die vêrkyk verder as jy die een se oog kan sien en die trane drup skuif die vêrkyker aan as jy een sien wat rondsoek met n vêrkyker dan weet jy dat julle albei se prooi is geluk lê nie …