Kom hier Wees my tier Kom hier Wees my tier February 11, 2011 Jy kan kom as jy wil maar nie teen jou sin Liked it? Share it please …
Die gulsige kameras Die gulsige kameras February 11, 2011 slurp alles op hoe jy lyk is nie jou jy nie sensueel word jy uitgebuit die kamera met 'n glasoog kyk kil rond wys van die wat kwyl Liked it? Share it please …
Kyk net Kyk net February 11, 2011 oom moenie bekommerd wees nie oom se dogter is so mooi ek kyk net Liked it? Share it please …
Model Model February 11, 2011 Jy model is gekies om vroupad te loop voor gulsige, kritiese, honger mensdom jou lyfswaai almal se mens vir elke swaai vir elke draai gooi jy lewenslus vlak voor ons Liked it? Share it please …
Young girl with fire Young girl with fire February 10, 2011 Vuurmeisie i know your burning desire jy soek n man met n brandhart om liefdesvlamme hoog te brand for a man to set you on fire (Burning man festival Nevada ) Liked it? Share it please …
As geld praat As geld praat February 7, 2011 dan luister ons almal net na daardie god Liked it? Share it please …
Gedigte is nie klaagmuur woorde Gedigte is nie klaagmuur woorde February 7, 2011 gedigte laat wonder gedigte laat frons gedigte laat lag gedigte is goed vir die hart en die siel Liked it? Share it please …
Jy is nog nie ryp nie Jy is nog nie ryp nie February 5, 2011 maar ek sal aan die kant van die boord wag todat jou wange pienk is Liked it? Share it please …
Tulp se rooi Tulp se rooi February 5, 2011 Wieg op die land n see van liefde dit laat my aan Jesus dink Liked it? Share it please …
Jy is rooiwyn oud Jy is rooiwyn oud February 5, 2011 MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …
Ek is ‘n kindjie klein Ek is ‘n kindjie klein February 4, 2011 Jesus maak my rein gegiet in my siel my ma het voorgesê jare het ek geswerf van loner tot minnares van houvrou tot verpes alleen sit ek nou en sing … ek is 'n kleintjie klein en verlang na my dierbare ma Liked it? Share it please …