Die hondevlooi maak ‘n shopping list
vir ontbyt byt hy 'n tjiewawa vir brunch eet hy saam met 'n worsie vir lunch pla hy die dalmation en tel sy kolle na ete drie uur tackle hy die hoenderhaan maar word gou afgeskrop aandete mis hy maar slaap rustig tussen Jan dronkgat se borshare ontbyt is net 'n byt ver Liked …
In die floulig van die godson se slaaptyd
het ons handvashou skemerwoorde gefluister godson se oog het vir ons geknik voordat hy by die skemerte ingly terwyl die aarde draai het die skemerte ons ingesluk die bome teen die horison strek hulle tak hande na bo en bid vir more dat godson weer moet kom jou warm lyf het gesmelt die wonder van …
Ek kyk deur die venster na jou wereld
Waar jy lag en jy speel vlegselmeisie sproete en al tot teen die glas kom jy my speelmeisie my lagmeisie my hart bons maar die glas skei ons ek kan net oogdeel en kan net kyk hoe jou bene lank word en jou wimpers groei hoe jy vrou word en lippe rooi hoe jy die …
Die Suid Afrikaanse Polisie – Almal is nie korrup nie
Ek voel ek moet my ondervinding deel , daar is sekerlik ook die geleentyd om ook gemeenskapsdiens te verrig . (Ek skryf dit nie om enige punte te verdien , ek gee erkenning ) Ek het n ernstige geval van bedrog in my besigheid ontdek in in Jan 2010, Ek het die saak by die …