To hell with the uitspansel
ek sit hier op planeet aarde in Suid-Afrika in Gauteng, in my huis tussen die lang bome en skryf oor die liefde oor die lewe van mense en dit wat hulle aanjaag hier in my eie wereld skryf ek woes gedigte dit is lekker om te lag Liked it? Share it please …
Ek gee die verlede terug
die ou ysterperd wat ons voos gery het die geknakte dubbelbed die getjipte koppies die gebuigde messe en vurke ek kyk vorentoe na 'n nuwe toekoms en bestel 'n queen size triple stainless steel gewaarborgde springs vir 20 jaar pasmaat bedstel Liked it? Share it please …