Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: March 2011

Mag julle die golwe van tyd ry

Mag julle die golwe van tyd ry

March 1, 2011

en saam oud word soos die berge stewig vir ewig Liked it? Share it please …

Die coil spring matras

Die coil spring matras

March 1, 2011

van my ma en pa die voeltjie tjirp het ons wakker gehou op die bulsak het ons doelloos rond gegly vandag kry jy die duisend pocket matras 'n tier kan langs jou slaap sonder dat jy dit agterkom 'n jaar later is ons geskei sy hou van die voeltjie wat tjirp Liked it? Share it …

Woordmenger

Woordmenger

March 1, 2011

sny jou woordboek aan stukkies strooi dit 'n duisend gedigte op die grond as jy roer skryf jy meer digmens woordmenger Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
© 2025 Berg Gedigte