Vrou was geskep om Adam te terg
Dit is warm in die klub die lywe terg die manne maar die beursies weet maar na twee skure soek sy ander prooi by die kantoor stap die meisies styf lyf rond die mans kyk en droom maar vanaand by die huis gee my lief my 'n 'ek is bly jy is hier' soen sy …
Ons sal mekaar nie meer sien nie
sy was alreeds ingeboek toe ons mekaar raaksien ou herinneringe word oopgevlek matriekafskeid 15 jaar gelede ons het natgereën haar sykant rokkie het deurgeskyn die dogter van 15 wat saam met haar stap lyk net soos ek hulle keer my voor sorry, sir the flight is closed sy het my nooit vertel nie Liked it? …