Kantoormeisie Kantoormeisie April 27, 2011 Toe jy haar nie kon verlei nie toe sit jy haar op die skakelbord toe kry sy al jou nommers toe maak jy haar weer jou sekretaresse Liked it? Share it please …
Begrawe my diep Begrawe my diep April 26, 2011 So diep as wat jy die gat kan grawe ek weet dat wanneer jy by die klippe kom gaan jy opgee ons is nog nie dood nie Liked it? Share it please …
Begrawe my hart Begrawe my hart April 26, 2011 So diep as wat jy die gat kan grawe ek weet wanneer jy by die klippe kom dan gaan jy opgee ons is nog nie dood nie Liked it? Share it please …
Die herfs is te lank Die herfs is te lank April 26, 2011 en stoot die winter vorentoe die lente waarna ons so uitgesien het gaan baie kort wees Liked it? Share it please …
Ek skryf vir jou met n stomp potlood Ek skryf vir jou met n stomp potlood April 26, 2011 Sodat jy nie mooi kan lees nie en weet wat ek skryf nie ek weet ek mag nie jy weet jy mag nie die potlood is al stomp jy sal nie kan lees ek het jou lief Liked it? Share it please …
Kaal ender meisies Kaal ender meisies April 26, 2011 As jy genoeg kan wys kan smile op ys kan jy dalk kaalender 2012 haal Liked it? Share it please …
Wanneer die son my wakkermaak Wanneer die son my wakkermaak April 25, 2011 en ek kyk oor die stil wereld dan sê ek dankie Heer vir nog n dag Liked it? Share it please …
Ek is jou droomvrou Ek is jou droomvrou April 25, 2011 vind my date my liefie my vry my jy is my droomvrou Liked it? Share it please …
Die as van ons liefde bewaar ek in my hart Die as van ons liefde bewaar ek in my hart April 25, 2011 die vonk tussen ons het n vuur geword wat witwarm geword het al flouer het die kole later gegloei die wind het gekom en die as weggewaai ons ken mekaar nie meer nie Liked it? Share it please …
Rit Rit April 24, 2011 ek wil nie verder ry nie ek het verdwaal op die pad na erens ek en jy gaan nêrens die pad moet tog na erens gaan Liked it? Share it please …
Die koue winterwind buig die kaal takke Die koue winterwind buig die kaal takke April 24, 2011 Wat tevergeefs sonwaarts strek wat bid vir die laaste straal die koue winterwind vries en breek die takke wie van ons sal weer kan bot hierdie lente Liked it? Share it please …
Vroumens Vroumens April 24, 2011 God was wys gewees toe hy vrou mens geskep het anders het Adam homself dood gesuip Liked it? Share it please …