Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: April 2011

Begrawe my diep

Begrawe my diep

April 4, 2011

In jou gedagtes sodat my brandende liefde nie weer sal vulkaan en jou verswelg begrawe my diep sodat ek jou nie kan roep nie want ons albei weet dat ons nie mag opstaan uit die graf van ons liefde nie   Liked it? Share it please …

Rooi Rooi Wyn

Rooi Rooi Wyn

April 1, 2011

rooiwyn die traanwyn die wysheidswyn die vredewyn die kenniswyn die wyn wat jy alleen kan drink die verbeeldingswyn die wyn wat woorde op papier kan sit red red wine Liked it? Share it please …

Ons kom om fees te vier

Ons kom om fees te vier

April 1, 2011

voor my deur staan 3 koggelmanders voor my deur staan 3 krieke voor my deur staan 3 hadidas voor my deur staan 3 tortelduiwe ek nooi almal in vanaand gaan ons fees vier die krieke maak orkes speel al die veld is vrolik die koggelmanders koggel hulle uit die brulpaddas kwaak die wereld wakker net …

Sosiale vlinder

Sosiale vlinder

April 1, 2011

sy praat met haar lyf kan nie haar bekkie hou nie maak 'n krater van haar hier en daar maar vlinder voort ongeag haar lyf haar bate die oë volg en begeer maar die mannemoed om te traai ontbreek sy is egter lus vir sport en vra watter kar die boepens rekenmeester met die 1980 …

Posts navigation

Newer Posts
© 2025 Berg Gedigte