Die gletser fluister vir die berg
Na die ewigheid na die ewigheid die groot rotse kreun benoud stukkies berg plons in die see na die ewigheid fluister die gletser rotse rommel versteur die see die gletser het niemand meer oor om mee te praat Liked it? Share it please …
En as jy weer weier
word die kloof al wyer Liked it? Share it please …
Toe kom die herfswind en waai jou
teen my vingers vas hierdie keer gaan jy nie weer deur my vingers glip Liked it? Share it please …
Die lekkerste tyd
is die tyd om die blare bymekaar te hark die loof aan die brand te steek en alles te veras die ou liefdes kan ons veras maar kompos kan ons maak en die lekkerste mushrooms kweek die mooiste rose kweek wat die lekkerste ruik en die lekker en die mooi saamvat die toekoms in Liked …