Waar is die nagte
Toe jy my gery het soos n jong hings en ek jou merrie dartelend voor jou gedraf het jy het jou tande in my nek ingeslaan dae lank moes ek n serp dra jy het waansinnig gerunnik jou sperm het my geswanger nou na 3 vors klein hingsies het jy smaak verloor en loer jy …
As jy ja sê dan gaan ek nie nee sê
Jare lank is jy n armlengte van my af jou parfuum kom kuier luier hier by my jou lag dring deur die muur tussen ons jou oe blink maar nie vir my jou man jou man die een wat jy lief jou lag jou parfuum jy bly getrou maar as jy ja sê gaan ek …
Die make-over shop
jy was nie tevrede met my gewees toe gaan stap ek en kom terug met 'n funky haarstyl 'n low slung jean 'n bietjie amper baie wys buustelyfie rooi naels met hartjies op rooi hoë polvy skoene wat klik klak op die vloer en almal laat opkyk maar jy het net gebrom rugby gekyk en …
Die boom sonder blare
staan kaal alleen die immergroen spog bont die blom sonder kleur is sonder geur steekproewe gaan nie gebeur die lied sonder woorde word nie gehoor die blaaie sonder waarde is soos 'n lied sonder akkoorde my liefde fokus soos met 'n brandglas krul die waarde Liked it? Share it please …