Rwe skielik besef ek wat eg is Rwe skielik besef ek wat eg is May 13, 2011 dat jou glimlag jou lag jou vonkeloog jou lyftaal eg is en dat jy omgee Liked it? Share it please …
Span jou seile Span jou seile May 13, 2011 na die wind laat jou skip se kiel deur die golwe kloof op pad na die beloofdeland gee God die roer en vaar na ewig land Liked it? Share it please …
As jy my agter die wit tralies hou As jy my agter die wit tralies hou May 13, 2011 bly ek beperk ingeperk ek kan nie groei nie soos jou roosbome ek sal altyd uitgelaat bly jy sal geen plesier vind in my ek wil jou wilde loot wees wild en vry vir jou plesier Liked it? Share it please …
Sy het my gehipnotiseer Sy het my gehipnotiseer May 13, 2011 ewe skielik word ek wakker ek staan in die kerk manelpak en al die troumars speel ek masjeer halfpad die pad sy wat daar staan is my buurman se x ek steek in my spore vas hy het my alles vertel Liked it? Share it please …
Herinner Herinner May 13, 2011 sy het my gedurig herinner aan die keer toe my x my gebel het ek kan glad nie meer dink aan iets wat my aan haar herinner nie Liked it? Share it please …
Happiness Happiness May 12, 2011 Ek is happy wanneer ek 'n salarisverhoging kry wanneer ek 'n bonus kry wanneer ek 'n nuwe kar koop ek is verhef wanneer my meisie se oë glinster wanneer sy lag en diep in my oë kyk wanneer sy my hand styf druk en die duiweltjies in haar oë speel wanneer ek haar nagsoen en …
Alles begin met koffie Alles begin met koffie May 12, 2011 jy het my genooi vir koffie ek het jou genooi vir koffie ek bring toe koffiebone saam maal ons dit koffie hou jou op en wakker die wakker is so lekker elke aand roer ek nou jou koffie Liked it? Share it please …
My hart se taal My hart se taal May 11, 2011 Afrikaans jy is my kind jy groei aanmekaar soos 'n wilde loot word stapels letters sagte woorde maar ons leen woorde soos fuck, cunt, bliksem, arsehole net as ons kwaad is Liked it? Share it please …
Polsende Polsende May 11, 2011 jy is nie goed vir my na 2 jaar het ek alreeds 'n pasaangeer jy maak my dol die pas word aangepas jy trap die petrol ek hou die pas jy maak my dol Liked it? Share it please …
Kom plagiaat my Kom plagiaat my May 11, 2011 kom steel my woorde kom steel my lus kom steel my lyf my donker vallei as jy kom dan skyn die son in my donker vallei ek het nie woorde jy het gesteel Liked it? Share it please …
Salami Poloni Salami Poloni May 11, 2011 is nie vir jounie met die knoffelgeur gaan niksnie gebeur Liked it? Share it please …
Eendag sal ek vir jou blomme bring Eendag sal ek vir jou blomme bring May 11, 2011 Eendag wanneer ek gaan ophou drink eendag wanneer jy ook mooi vir my gaan aantrek en lekker ruik die ou bliksem dink seker weer ek moet vanaand hoer speel daar is niks Liked it? Share it please …