Toys 4 us
ek wou speelgoed vir die kleinkinders koop ek stap toe die toy winkel in in die skemer winkel sien ek die speelgoed ons stap daar uit met n groot bruin papiersak vol 1 vibrator,3 bottels gly 10 gloei kondome,5 bubblebaths en twee sulke snaaks duikpakke vanaand gaan ons JOL Liked it? Share it please …
Woes skrywerskompetisie, Woensdagaand 15 Junie 2011
Die donker kronkelpad het ons gevat tot by Forum Homini. Dit was 5 grade buite toe ons later motor toe stap. 'n Glasie KWV sjerrie en Mandi het ons welkom geheet. Die knetterende houtstomp vuur het met lang tonge na die maan gelek. Oral het daar woesters gestaan en gesels en lag. 'n Atmosfeer van …