Vroeoggend het sy teen my skouer gelĂȘ en prewel
woorde van ligdag woorde van bang het sy geprewel woorde van dagnag wanneer die son opstaan word dit haar dagnag sy verdwyn in die moreson voordat die witryp kors nog kan smelt my arm waar sy was is leeg so leeg soos die horison Liked it? Share it please …
Die wilde komete het een nag by die sterre kom kuier
die volgende oggend was die wêreld besaai met uitgebrande komete Liked it? Share it please …
Ek is lus om jou warm glymond te ontmoet
in n mallemeule van genot ek is lus om jou ruklyf te tart Liked it? Share it please …
Sannie die stripper ,was net so n bietje skaam gewees
heupswaaiend kom sy agter die gordyn uit rooi lip glimlag sy hier kom n ding sê die manne vir mekaar sy gooi haar eerste kledingstuk dit ruik erg na soet parfuum wat kleef sy swaai en sy draai op maat van die hartseerwals van die manne se oe traan as hulle aan die huis dink …
………Sy was toe ……..nooit ..los nie
sy was alleen ek het my koffie op haar tafel neergesit sy het gekwetter haar oe het geskitter ek het nie eens haar naam gevra toe kom haar man en sê dankie dat jy met haar gechat het ander het sy my kaal geshop Liked it? Share it please …