Die waarheid stel jou vry Die waarheid stel jou vry June 5, 2011 ek het goed gedink moet ek nou weer lieg ek het geweet nog n lieg gaan die eerste lieg ontbloot ek het die waarheid vertel ek is vry Liked it? Share it please …
Ek het jou gesoen Ek het jou gesoen June 4, 2011 en gedink jy gaan wakker word en my dan opvreet jy het net omgedraai gemompel en verder geslaap ek het jou weer nag gesoen en alleen in my bed gaan slaap Liked it? Share it please …
tikke…takke…tikke…takke…tik tikke…takke…tikke…takke…tik June 4, 2011 my battery word pap tikke…takke…tik my kart klop aan die hemeldeur tikke…takke my hart klop aan die hel se deur tik die deur vlieg oop surprise…surprise ons het jou al lankal verwag Liked it? Share it please …
Omdat jy eerlik en opreg is Omdat jy eerlik en opreg is June 4, 2011 sal God jou ryklik seen Liked it? Share it please …
………..Styf……… ………..Styf……… June 3, 2011 teen jou lyf krul ek styf is jou arms om my lyf styf draai ons die laken om die lyf n vreemde styf wat nie hoort ek gryp die laken en …..vlug Liked it? Share it please …
Jou sagte hart Jou sagte hart June 3, 2011 Laat my vir jou wag tot in ewigheid Liked it? Share it please …
Die sleutel tot jou hart Die sleutel tot jou hart June 3, 2011 jy lag jy smile jy lyf warm my maar die kode van jou hart verander jy Liked it? Share it please …
Mag jou pen se ink nooit opraak nie Mag jou pen se ink nooit opraak nie June 3, 2011 Mag jou verbeelding nooit gaan slaap nie mag jou liefde vir woorde vir ewig bly bestaan ek wag om te lag te wonder waar de donder kom alles vandaan Liked it? Share it please …
Parental Control Parental Control June 3, 2011 die knoppie het ek nie gedruk nie die volgende oggend sê die kinders pappa moet vir mamma ook 'n saal koop Liked it? Share it please …
Mis jou Mis jou June 3, 2011 van kleins af kon jy wegkruip van die pakslae af jy het my altyd kom soek jy het my nie gemis nie kom soek my asseblief ek mis jou Liked it? Share it please …
Gebroke hart Gebroke hart June 3, 2011 Porseleinpop rol die stukke spat koorsagtig soek ek na haar hart dit lê aan stukkies ek sal, ek sal jou hart weer aanmekaar gom my pop Liked it? Share it please …
Do it Do it … Do it Do it … June 2, 2011 F luister die satan in my oor ek druk die rewolwer taan my kop do it fluister die stem in my oor Liked it? Share it please …