Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: June 2011

Ritme van die seisoen

Ritme van die seisoen

June 2, 2011

die blare ritsel droog en bros die tanne klap in die koue wind die vlamme knetter deur die droë hout almal smagtend na hitte wat die brrrr kan verdryf Liked it? Share it please …

Rerig waar ek lieg nie

Rerig waar ek lieg nie

June 2, 2011

sê die sesjarige laaitie terwyl hy die lemon cream agter sy rug vashou nou goed sê die oom hierdie keer het jy nie gelieg nie Liked it? Share it please …

Die stem van waarheid word gehoor

Die stem van waarheid word gehoor

June 2, 2011

deur die kussing wat versmoor Liked it? Share it please …

Jy fluister sonder woorde

Jy fluister sonder woorde

June 1, 2011

dit is donker niemand sien ons jy gaan beter lyk sonder die kaftan het jy al kaal in die aandlig gestaan het jy al gevry in 'n warm golflose swembad borrelwater fluister sy nee dis die eerste keer Liked it? Share it please …

Pil gemis

Pil gemis

June 1, 2011

ek weet nie hoe dit gebeur het nie maar ons gaan een van die dae drie wees gekrenk dink hy op die disco vloer het sy geweet wat gaan gebeur Liked it? Share it please …

Where have all the flowers gone

Where have all the flowers gone

June 1, 2011

Vrydag was frydag sy het elke Vrydag blomme gekry toe word dit elke tweede Vrydag toe word Vrydag nie meer Vrydag die blomme verwelk where have all the flowers gone Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
© 2025 Berg Gedigte