Is dit jy wat saam met die nagwind fluister
is dit jy wat kaal kaal saam met die morewind gaan lê is dit jy wat saam met die reenwind huil dan is dit jy wat saam met die bries fluister en dan sagwarm my skoot kom opsoek is dit jy Liked it? Share it please …
Meisiekind in rooi getooi glimlag jy vir die wêreld
Vanjou kant af die mooi van die wêreld se kant af gluur die wolwe jonk en mooi en nog ongetooi so sappig die wolwe grom die wolwe kwyl maar verniet jou arms is gekruis die kruis van liefde die kruis van genade sal jou bewaar jy is Jesuskind Liked it? Share it please …