Ons het mekaar net gebruik Ons het mekaar net gebruik August 2, 2011 Jy wou n lift na Kaapstad gehad het ek wou n alibi gehad het my girlfriend het daar gebly Liked it? Share it please …
Dit sny soos n mes Dit sny soos n mes August 2, 2011 Die dag toe jy die mes gevat het my arms, my bene afgesny het my smekende oe kon jou nie beweeg jy het net die rystoel nader beweeg Liked it? Share it please …
eenkant …sag eenkant …sag August 1, 2011 staan jy vir jare al en wag ek wag al jare vir jou blom wie sal eerste ons strompel gelyktydig soveel jare is verkwis Liked it? Share it please …