Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: September 2011

Gedagtes

Gedagtes

September 30, 2011

Hemeltaal is alreeds hier die maan glimlag sekelmaan hoe lank gaan sy nog daar wees dankbaar vir elke uur afgemeet ons wonder gaan ons oes gaan ons koes Liked it? Share it please …

Dit stink in die ark

Dit stink in die ark

September 29, 2011

Die diere gedra hulle nie want Noag het vergeet om spoeltoilette in te sit Liked it? Share it please …

Noag se diere is bekommerd

Noag se diere is bekommerd

September 29, 2011

Die bleddie houtkapper het nou al 70 gate net bokant die waterlyn gekap Liked it? Share it please …

Die “Magic”

Die “Magic”

September 27, 2011

Tussen ons kan dit vir ewig duur as ons net nie te nuuskierig word nie hoe die liefde werk moet ons nie aan torring nie die liefde groei soos n boom elke dag n bietjie meer elke dag groei die liefde n bietjie meer die boom kan slegs vrugte dra as dit versorg word die …

© 2025 Berg Gedigte