Wanneer die son sak oor die ou jaar
Vir die laaste keer beur Godson die steilte uit boogloop deur die lug en aanskou die sondejaar se dae moeg gaan kruip hy weg agter die berg wanneer die jaar draai wil hy weg wees die maan loer skrefiesoog na die gebeur daar onder saam met die oujaar sterf n duisend wie sal die nuwejaar …
Aan al die rokers ,die stokers ,die hortendes
Camel dung ..duiwelskos die rook krul luilekker en styg helwaarts die senustelsel word verwar die brongitale pype vervoer die teer wat wynvate dig maak die reuksentrum verwoes borsvlies ontsteking die gevaar die hartklep lek versekering word verwerp op 40 jou mond smaak soos n longdrop jy praat k.. en vervreem jou maat jy praat diktong …
Ek skryf in jou boek n woordgrens
saam dig ons die grens tussen mens is wreed en koud die stene van haat , woede ,jaloesie vorm die grens ons breek die berlynse muur steen vir steen ons haat nie meer ons sien mekaar ons lag saam en sien die nuwe wereld Liked it? Share it please …
asseblief God…hy gaan vanaand nie ophou slaan nie
met een toegeswelde oog probeer sy die houe ontwyk sy gil toe sy hak haar vinger breek ek bly in die woonstel langsaan en kan nie meer luister nie woedend klop ek aan die deur toe hy die bottel lig skiet ek hom sy spring beskermend voor hom in daar is dinge wat ek nie …