Dinge het begin uitrafel Dinge het begin uitrafel December 3, 2011 elke maandag oggend het ons by die stopstraat langs mekaar gestop sy het my wasgoed aangegee ek het haar nuwe batterye vir haar vibrator gegee toe het ons elkeen ons dag begin Liked it? Share it please …