2012…Slaapil 2012…Slaapil May 18, 2009 Die donker golwe spoel oor my ek verdrink keer op keer die swart nag verskrik ek sluk die golwe wyk die nag versag ek branderplank op die strand Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!