Jy wandel in die tuin van eden en besluit wie moet lewe en wie moet sterwe
Met jou vlymskerp lem besluit jy wie kan vrug dra en wie nie die wie nies tuimel grondwaarts die wie kan beter, beter hulle tuimel ook grondwaards wie is ek die pronkertjie wat net vir nou kan blom of die protea eternetus wat virewig blom my blare al verslons my kleur verbleik maar my …