die doves van jorrison straat……4181
is n besige plek lang slap swart motors kom en gaan duur blink kiste op wiele gly geluidloos verby rou snikke skeur die lug wanneer die dooies verbygaan die koue winterwind vee die roosblare van die kiste af die lakeie staan roerloos en knip nie n oog nie 20 shows per week hulle is gatvol …
Die mier hardloop deur die vuur…4177
op die rokende tak hy brand nie hy het nie gesondig nie mense sal dit nie waag nie Liked it? Share it please …
Windowshopping…4175
ons stap in emosie straat waar die groot vensters weerkaats die girl met die lae hals stap twee twee die straat af haar tande glinster dubbel in hormoonland ons is nog jonk en hys die vlag die ou met die low rise jeans weerkaats sexy hy ril die girls van ouer emosieland bly ons weg …
Ge- borsvoed…4173
die gedreun van die vier kragtige enjins sus hom gou aan die slaap hy is n baba weer hy vat aan die sag melkbors en vind die stywe tepel hy sluk die warm moedersmelk lustig die sewentig jarige dame langs hom het aanvanklik ongemaklik gevoel toe die jong man aan haar bloes begin vroetel het …
Jy staan daar in jou geel amper niks…4171
met jou tandarts droom glimlag en jou haelwit vel jou rooiroep lippe vir al wat kyk die gitswart amper niks se etiket hang prominent voorlangs en lees HONGER 1000 soek jou nommer maar jy weet nommerpas is 36 38 36 jy is maar net n voorblad meisie op die GQ voorblad Liked it? Share it …
Ons kan die sandloper nie keer nie …4170
die sand van tyd glip tussen ons vingers deur ons strek ons hande uit na die plesiertjis van die lewe die liefde glip tussen ons vingers deur ons gryp n handvol sonde dit kruip tot in ons harte en saai verwoesting die gewonde hart wonder WAAROM IS EK HIER dan gryp ons die kruisboek die …