Ons lewe in n wereld van liefde en haat….4166
van haksteen byt en rugsteek van vals wimpers en dubbelpraat van silicon boobs tot bakore ons kry nie antwoorde nie lewe die lewe voordat jy agtergelaat word soos jou goud wat nooit vergaan nie Liked it? Share it please …
Chill ek is op die pill…4164
niks gaan gebeur hou net die maan dop Liked it? Share it please …
Die duiwel lees die koerant elke dag …4163
hy slurp sy koffie afwagtend maak hy die koerant oop sy gunsteling artikel in memoriam lê n hele bladsy vol sy kinders is op pad hy vryf sy hande van die oudstes en die stoutstes het van die smal pad afgeval die kerkklok lui twee keer per week gesange en psalms en kerk orrel is …
Sy het die mooiste wit glimlag gehad…4161
ek het my gat afgeskrik en my lus weggeskrik toe sy haar tande uithaal Liked it? Share it please …
Ek het die sleutel tot jou hart gevind…4160
toe sit jy n elektroniese slot aan nou moet ek n duisend knoppies druk Liked it? Share it please …