Sal daar ooit iemand kan kom wat weet hoe om n hart te heel….4201
die stukkies kan nie meer las nie die legkaart vaag my hart kan nie heel nie is te laat dit het hart geword Liked it? Share it please …
Hart van herfs……4197
dae van geluk knak en waai weg die vergetelheid in die herfsblare sterf die boodskappe daarop geskryf verweer verkleur droog gekraak onleesbaar ongelees soos baie sy sit aan die rand van die dam en skeur die somer se briefies aan stukke stukkies bladsy meng met die blare en styg saam met die stofwind sy ween …