As my spies van passie …….4278
jou hart deurboor tap ek jou bloed en les my dors Liked it? Share it please …
jou hart deurboor tap ek jou bloed en les my dors Liked it? Share it please …
ek is alleen met my pen ek skryf my lewe dit vloei soos rooi bloed tien duisend woorde vloei n duisend penne my plesier denke vloei daar is geen grense nie net sommige van ons weet van niks Liked it? Share it please …
sy rooibloed oe weerkaats vrees hy staar na die astrante jong Matador vele kere het hy gestorm en die rooi vlag gemis nou weet hy waar om te mik hy storm en mik vir die linker blinkleer kamas die matador tol deur die lug en plof doodstil in die stof die jong bul stap nader …
ek hoor die gesing van ver af die kerk klokke lui die toring klokke roep my roep my…. roep my…. roep my my voete begin loop vat my saam hierdie keer het God hard geroep ek sal nie weer dwaal nie daar is een plek oor nederig neem ek my plek in en luister wat …
waar net ons twee in mekaar se oe kan kyk sodat ons die donker skaduwees in mekaar se oe kan sien in jou donker sien ek die 15 jarige jongmeisie die virgin gegee die wanhoop liefde vertel my God WAT soek ek hier ! Liked it? Share it please …