Winterwind Winterkind……4264
dit is net na middernag die koue winterwind kerm soos n alleen kind deur God verlaat die winterwind waai en neem haar siel stukkie vir stukkie die vrieswolke kom lê bo oor haar soos n kombers wat die winterwind wil keer haar gekerm word rou snikke wat verdwyn in die nag haar laaste asem meng …
Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261
vroeg in die more staan die ou bome en bewe hulle het die son alreeds gegroet hulle dennenaalde beweeg effens is dit bewe of die wind se lewe hulle bid Vader laat die byle asseblief vandag verbygaan Liked it? Share it please …
Ek kry die swart boek
agter in die biblioteek groen gemuf daar is geen naam op nuuskierig maak ek dit oop en lees in die begin het God ek is vagevang God die skrywer ken ek nie maar Hy praat waar ek stap uit huppelgees Jesus het gesterwe vir my ek gaan vir ewig lewe Liked it? Share it please …
Sy het elke aand gedans en die manne mal gemaak ……4255
sy het te veel gewys die drank het gevloei wanneer sy laag buk het sy te veel gewys het die manne n dubbel bestel en ook dubbel getip dit was dronkword tye gewees as ek by die huis kom dan sien ek 2 moerige vroue wat my nou gaan bliksem Liked it? Share it please …
anti ageing cream…..4253
die droom room geloof is al wat tel Liked it? Share it please …
Ek hoor jou stem wanneer jy fluister……4252
wanneer die stroom jou stem meesleur wanneer jy saam met voels sing wanneer jy fluister vir die wolke wanneer jy hartseer is jou trane deurweek die dorre aarde die blomme blom wanneer hulle my sien dan spoel die trane oor my wange n man mag huil wanneer sy liefling fluister ek het jou lief Liked …