Ek is gepuzzle sê Adam …….wat de hêl bou ek hier….4251
toe hy die laaste spyker in die baba bedjie inslaan Liked it? Share it please …
toe hy die laaste spyker in die baba bedjie inslaan Liked it? Share it please …
winter is verby lente en somersdrag vier gety in songeel amper aangetrek stap die pakket die plank af benoud is sy en kyk reg voor haar waar ek die beoordeelaar sit daardie heupswaai was vir my ek maak n regmerkie langs haar nommer Liked it? Share it please …
jou heuwels begeer toe ek my weerkaatsing in jou donkerpoel oe sien het ek gebloos Liked it? Share it please …
het hulle liefde gemaak wild en ongetem in die nou strate mekaar gejaag onder die helder somermaan het hulle gedroom van more toe die winter kom kyk hulle na mekaar sprei hul vlerke en klief deur die lug vir n duisend myl sal hulle dink aan gister Liked it? Share it please …
dis al Liked it? Share it please …
ons het mekaar nou eers by die kruispad ontmoet die kruis wat ek dra is te swaar vir jou die kruis wat jy dra is te swaar vir my hoopvol kyk ons in mekaar se oe die vrag is te swaar hulpeloos strompel ons voort na die dag van more Liked it? Share it please …
ek lees die bladsye van jou siel hoe ver jy wil gaan ek lees die bladsye van jou warm lyf wat te vêr wil gaan ek draai briek aan want ek en jy wil nog n ver pad saamry my brieke was nog nooit so goed soos nou nie daaromdraaiek briekaandraai Liked it? Share it …
sy ken elke kolletjie vliegkak teen die plafon hulle word net meer vandat sy 15 was lê sy oopgespalk vir ander se plesier hoopvol kyk sy as die deur oopgaan is dit miskien haar ridder haar redder God het sy al lankal gevloek Hy doen dan niks Liked it? Share it please …