Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: August 2012

Wat bly oor vir more……..4281

Wat bly oor vir more……..4281

August 3, 2012

die moredou glinster in die oggendson die son vat die dou sal daar nog dou wees vir more Liked it? Share it please …

Ek het geweet eendag sal ons mekaar weer sien……4268

Ek het geweet eendag sal ons mekaar weer sien……4268

August 3, 2012

toe het ons het sinne wat sin maak vir mekaar gestuur toe komeet jy tot hier woordeloos staar ons jy moes my al lankal getref het Liked it? Share it please …

Jou saamsmelt…..4280

Jou saamsmelt…..4280

August 1, 2012

is soos die sand van die woestyn wat ons duin is soos die branders wat ons rol is soos die sag wolke wat ons omvou is soos die kontrak wat ons vir ewig bind ek vlug vir die bande wat vir ewig bind verwese staan sy en sien my vlug Liked it? Share it please …

Die liefde as……4279

Die liefde as……4279

August 1, 2012

sy sit verdwaas die rook reuk nog vars in die lug hy het gesê hy het haar lief sy het gou geglo en gou gegee hy het vinnig opgestaan sy kyk na die liefde as die gebruikte kondoom hang nutteloos oor die vol asbak Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
© 2025 Berg Gedigte