Soos die oggend son warmer word so word jou soene……4210
totdat die peul oopbars en die saad versprei wat reis op die wind Liked it? Share it please …
Die man met die aartappelmoer…….dit weg ……..4209
en sê julle moet almal vertel alles vir julle vrouens vertel die manne kyk na mekaar die castle blikkies kraak dis hul antwoord die jolle en die skelmpies sluit ons uit geesdriftig word die arms geswaai die TV kameras vier n fees good shots sê hulle News shots sê hulle die storm bars los in …
Laatjaar Liefde
die ou boom stut homself met n droe tak dit is lente hy weet dit is sy laaste blomkans al die jare se koesterblomme haal hy uit om te pronk om vrug te dra vir die laaste jaar die ou boom glimlag terwyl hy kreun onder sy liefdesafskeid groet God glimlag Liked it? Share it …
Die hoop van hout……4206
met my eerste skree het ek die in my wereld wakkergeskrik God het n vuur binne my aangesteek klein klein het my oe al geskitter stil sterk het die vuur my wereld verlig my vuurfakkel het gesoek na die hoop van hout dor en droog kan my vuur nog n hart warm uit die niet …
Toe ek jou in die kombuis gesoen het
was jy mosbolletjie sag jou glinster lippe lokkend maar hier in die sitkamer was jy regop meisie jou tee styflip gedrink jou ma het my uitgevra wie is jy wat doen jy wie is jou pa en ma maar later buite die huis was jy weer mosbolletjie sag ek weet nou dat jy my speelmaat …
My oë bly vasgenael …..4205
op die donker gat die klemkneukels agter die gat hou die kolf van n .45 vas die wrede oog blink dof in die kopligte get out se die stem agter die gat n skop en ek rol in die gras my motor verdwyn skreeuband die nag in Vader U was nog altyd daar gewees vir …
ons kan roomys eet……4303
rooi koeldrank drink nieknacks eet worsrolletjies en pannekoeke vreet die nar koggel en lag sommer bullshit die fortuin vertel ons dans op die maat van vrolike musiek ons ry die perde en vryf die leeus en mag die lewe geniet ons mag roomys eet Liked it? Share it please …