Lyftaal………4302
ons praat vanaand nie dieselfde taal nie jy sit oorkant my jou lag uitlokkend jou lae hals vertoon jou skaterlag versprei aandag trek jou ek kyk stip na jou jou eens wegoop kniee kruis jou baas staan agter jou lus geblus ek kyk op my Rolex die nag is nog jonk Liked it? Share it …