As my spookasem meng met jou droomwolke……4215
dan ontstaan daar n twister wat ons opwaarts hemeltoe sleur ons word wakker in blommeland Liked it? Share it please …
Eerste keer lewe……4213
jou lyf spasma so het ek jou gekry stil stom roloog bang jou mondhoeke trek trek n glimlag het ek gehanswors jou slaphand se vingers begin weer lewe moeisaam stap ons op sand waarom rol die see terug is dit bang het jy gevra die skuimperde waai teen jou gesig vir die eerste keer ontsnap …
As jy eens liefgehad het……4212
dan kan jy nie afstaan van eie wees nie van die saamwees van die eenwees wat meer kan ek wees jou warmte ontvou my jou liplekker knusdruklyf herinner my aan die tyd toe ek jou liefgehad het …..ek verlang na jou Liked it? Share it please …