Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Month: December 2012

Spinnekop spinnekop se my tog

Spinnekop spinnekop se my tog

December 18, 2012

jou ses pote klem my vas jy suig my hartstog bloed ek spartel tevergeefs jy het my jy het my ek wou solank so graag spinnekop spinnekop ek flop in jou arms Liked it? Share it please …

y het in die gange van my hart verdwaal

y het in die gange van my hart verdwaal

December 18, 2012

elke hartklop kan jy hoor en weet dis vir jou my hartklep keer dat jy ontsnap vir ewig gaan jy in my purper kamer woon Liked it? Share it please …

© 2025 Berg Gedigte