Waarom wil jy hê dat ek saam met jou moet wegkruip
wil jy nie alleen die wereld face nie wil jy nie saam met my gesien word nie oud is lelik ons kyk verby die oog sien nie die kreukels en grys ons was albei jonk gewees jy die poniestert 100m blond ek die maargat 400m werelde verby oud is lelik ons kyk verby ??? Liked …
As die kaste so leegraak dan weet ek
jou gps is weer ingestel op een van die spookasems soos in die verlede Liked it? Share it please …
Ek het na jou gekyk my oe het jou kontoere gevolg
jou heuwels begeer toe ek my weerkaatsing in jou donkerpoel oe sien het ek gebloos Liked it? Share it please …
Ek dobber op die see van eensaamheid
MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …