Ek rek my tree om by jou te kom Ek rek my tree om by jou te kom January 5, 2013 dit gaan net die helfte van die tyd neem Liked it? Share it please …
In jou jonvrou dae In jou jonvrou dae January 4, 2013 moes jy keer om maagd te bly die honger mynas het om jou geswerm toe jy nie wou nie Het hulle op jou skouer gekak en swetsend in die blou lug verdwyn eendag sal daar n man met n hart na jou kom dan sal jou dooie hart eers begin klop die lewe begin nou …