Ek wil binne in jou wees n onsigbare gees
binne in jou hart ek sal meester wees van emosie soos dit vloei deur jou vlees ek sal deel wees van jou begeertes ek sal die koud uit jou are jaag my liefde sal die vuur terugplaas in jou are totdat hulle in vlamme uitbars en ek weer man kan wees Liked it? Share it …
Jy ….my skildery
tien blikke verf tien kwaste n wit doek leeg soos my hart ek vat die blonde blik pva en skilder jou hare ek vat n lang dun kwassie en skilder jou wenkbroue jou lippe maak ek rooi jou tande wit jou naels rooi jou lyf neutbtuin hier en daar kleur ek ook in ek skilder …