By die kruis …By die kruis
sit n ou vrou slegs n dun kleed beskerm haar teen die vries woestynwind die romeinse soldate ignoreer haar sy is skadeloos sê hulle vir hulself hier aan die voet van die kruis bid sy …. die ouma van Jesus sy hoor die geween van maria en die ander sy weet dat sy nader aan …
Die kroeg onderkant golgota
hoog dronk en vol bravade stap hulle teen die opdraande na golgota en lag as hulle die man aan die kruis sien hang n goeie boomklimmer sê een die man kreun hulle stap verby hoog bo aan die kruis sê Jesus vergewe hulle Vader want hulle weet nie wat hulle se nie Liked it? Share …
Lekker gaan jy vrek liewe jesus
die man aan die kruis kreun die bloedbank staan nader sy bloedgroep is baie skaars die naald gereed hulle hoor die woorde mene mene… en storm nader vier liter kosbare bloed om palenstynse lewens te red ons dank aan die skenker van hierdie kosbare bloed Liked it? Share it please …
Groen suurlemoene se sap het op woes se blad gespat …..VIVA ….WOES …..Dit gaan oor AFRIKAANS
jy kan lees wat jy wil jy kan skryf wat jy wil as ander dit nie wil lees nie sal hulle dit nie weer lees nie as jy in portugees skryf gaan niemand lees nie die jong digters se harte klop warm as tien mense hul eerste gedig lees dit was in AFRIKAANS gewees . …
Ek wik n varktjoppie wees
sê die klein varkie en vreet sy mieliepap Liked it? Share it please …