Die wind spookstem om die hoeke van my huis
vasgevang luister ek is een van die stemme miskien die onreg wat ek aangedoen het Liked it? Share it please …
VIVA…..WOES…..VIVA…..AFRIKAANS…..VIVA…..WILLEM….daar is geen eiland sonder ghwano die….
Seemeeue die aasvoels die hadidas en selfs die vinke en posduiwe het op woes kom skyt hulle eie mishopies gebou maar hulle was ook babas wat by WOES leer loop het van hulle het woes goed geword en wou ook woes word maar kon nie die babakinders versorg nie Woesmense julle het op woes n …
Jou bleekblou oe spies in myne
op die groen heuwels van jou siel wink jy vir my Liked it? Share it please …
Buurvrou O Buurvrou
gister het jy gras gesny gisteraand was jou badkamervenster oop vanoggend ses uur het jy naak geswem vanmiddag het jy wors gebraai Nou was jy kar in n short en T shirt ek hang nou al twee dae by my boonste badkamervenster uit Buuurvrou O Buurvrou jy sien my nie eers raak Liked it? Share …