My ware hart My ware hart April 17, 2013 ek kan maar net my hart stuur vir jou om te bewaar as n vaste belegging vir die volgende jaar Liked it? Share it please …
Jy het sleutel tot my binnekamer verloor Jy het sleutel tot my binnekamer verloor April 1, 2013 ek het nie geweet jy kuier saam met by dieselfde adres nie kuier tot laatnag in derde straat jou mooi woorde is verniet jy het jou goue sleutel verloor in derde straat Goddank ek is vry Liked it? Share it please …