Jy sit oorkant my sonbril opgeskuif
hulle se dit lyk cool maar jy wil net beter sien om die lewe verder te skryf jy glimlag terwyl jou vingers oor die letters dartel sonder om te kyk skryf jy die wereld ek feature nie eens jy daar eenkant ek hierdiekant regoor mekaar ons sien mekaar maar kruis kan ons nie Liked it? …
Ek dobber al jare op die see van eensaamheid
God gooi asseblieb ook vir my die reddingsboei van die liefde Liked it? Share it please …
Keer op keer het diesnywind ons liefde opgekerf
die reste van die laaste winter lê tussen ons Liked it? Share it please …
Kom slaap saam met my
die lang maer vlieswolkies plat getimmer deur die harde dag sweef stil agter godson aan vanaand wanneer koning son oor ligberg gly na donkerland koue kant van donkerberg dan spring hulle in sy bed las mekaar n lappies kombers vir sonkoning om sy hart warm te hou Liked it? Share it please …