Ek hoor jou stem
jy fluister tussen die bome die stroom kabbel jou woorde jy sing saam met die voels jy fluister tussen die wolke jou trane laat die aarde juig die blomme bloei en glimlag toe ek jou sien vloei my trane n man mag maar traan wanneer jou geliefde fluister ek het jou lief Liked it? Share …