Iewers langs die pad het ek my lag verloor
kan jy my help om dit weer op te spoor in die dorre woestynland het dit vergaan by die riviere van babylon was daar gefuif en gelag maar my lag het verbygegly op soek na die ewige waar my gelag sal weerklink tussen komete en planete vir ewig Liked it? Share it please …
Die R200 noot tel die meeste
geld maak die lewe so het menige al gedink hier sit ek nou soos n kleuter omring deur pakke note note wat deur talle hande gegly het die een het brood gekoop die ander n fliek die een het drank gekoop die ander n straatkat die note opgestapel soos koerante meesal slegte nuus ek maak …
Ek ken nie die grootte van jou hart nie
Dat jy nou hier is is die begin Liked it? Share it please …
Op die jagveld sterf n dier tevergeefs
op die slagveld van die liefde aborteer die fetus n ongewenste uitgewerp Liked it? Share it please …