Almal skrik as die wind huil Almal skrik as die wind huil July 6, 2013 en sing die lied van die dood iewers gaan iemand se asem op reis gaan saam met die wind ek tjank onbedaarlik gaan dit nie miskien nou ek wees nie die wind huil verby dankie my GOD Liked it? Share it please …
DIE MOORDENAAR DIE MOORDENAAR July 6, 2013 WIE gaan die moordenaar wees die swanger 6 maande drug meisie of die geen kondoom 19 jarige dagga pa Liked it? Share it please …
vLEISMATERS soalmates vLEISMATERS soalmates July 6, 2013 n wonderlike tyd die soulmate tyd maar die vlees wil geproe word skree die oermens die soul vlug vir hierdie barbaarse losbandigheid julle is alleen in die woestyn van sonde Liked it? Share it please …