Twinkle Twinkle little star how i wonder..
ek het nog altyd gewonder was jy sneeuwitjie en ek die dwerg ons was saam op die planke het toneel gespeel toe verdwyn jy na n ander galaxy jy is die helder ster en ek die dwerg jy verblind my selfs met donkerbril Liked it? Share it please …
Die een met die skaam glimlag
ek het eers gedink sy maak asof sy my nie sien nie wanneer sy oor die branders getuur het was ek naby genoeg haar glimlag kon ek sien ek nooi haar met nota sy sê ,die klooster kafee gecoller en getaai wag ek in afwagting in haar nonnekleed glimlag sy skaam vir my Liked it? …
Die druppels het my trane verbloem
jy het nie eens geweet dat ek gehuil het nie toe ek jou uit my lewe geskop het nie Liked it? Share it please …
Vroegoggend het sy teen my skouer gelĂȘ
en prewel woorde van die ligdag woorde van bang het sy geprewel woorde van dagnag wanneer die son opstaan word dit haar dagnag sy verdwyn in die moreson voordat die witryp kors nog kan smelt my arm waar sy was is leeg leeg soos die horison Liked it? Share it please …