Jou reisplan…jou padkaart
jou vlugplan jou atlas jou wereld kaart gaan sien die wereld maar wat nog van jou bloeddruk kaart jou kardiograaf jou hartklop kaart jou hartseer kaart jou vergewings kaart speel jou kaarte reg en God sal glimlag wanneer Hy jou sien Liked it? Share it please …