As jy my soen dan vertel jou binnemond
van jou lee hartkamers en van jou bruisende bloedstroom Liked it? Share it please …
As jy in die wêreld van niks wil feature
dan moet jy n party girl wees gewillig om lyf te swaai met swartgebrande visserman of bleekbankier of gladbek rente bankier hier stop ek sê bella julle is nie van my wereld nie die taxi gly verby terug na die wêreld van niks Liked it? Share it please …
Die man wat jou liefhet ..wag
dat jy weer sal omkyk en hom dalk sal raaksien Liked it? Share it please …